Marc & Andriette – expecting Tristan

Marc & Andriette was nie baie lank terug ook op my blog vir hulle mooie plaas troue nie. Hulle het verlede jaar November op haar ouers se plaas getrou. Gaan loer gou weer na hulle troufoto’s…
Hulle is nou swanger met Tristan en is baie excited vir hom om te kom! Hulle gaan die beste ouers wees vir hom!
Ek sien uit na sy newborn shoot… een van die dae!
Liefde Michelle

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*