Marc & Andriétte = married!

Wind, reén en ysige koue het hierdie twee nie gekeer om hulle troudag gate uit te geniet nie! Marc (met ‘n ‘c’… soos sy vriende hom noem) en Andriétte het Saterdag op haar ouers se plaas op die Geelhoutboom pad uit getrou, in ‘n tent. Die manne by die troue moes hooi bale aandra om die wind af te keer, of dit waai die tent weg… maar Marc & Andriétte was all smiles. Hulle is twee geliefde mense en ek weet hulle twee gaan sommer baie gelukkig saam wees.
Thank you so much for sharing your day with me. Enjoy this sneak peak of your wedding photos.
Love Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*