Mark & Giovanna 4 Mei 2013

Giovanna, van Fancy Functions, is ‘n bekende in die trou industrie hier in die Garden Route. Sy het self ook my troue se dekor 4 jaar gelede gedoen. Sy en Mark, ‘a stand-up guy’ soos sy best man in sy speech gesé het, het Saterdag in Mosselbaai by die Gannet Café die knoop deurgehaak. Dit was ‘n huge voorreg vir my en my span om deel te kon wees van hulle Alice in Wonderland troue. Sy en haar ma Claudia het ALL OUT gegaan met die dekor en die details… dit was ‘n fees om af te neem. Ek het gevoel soos ‘n kleintjie in ‘n sweets winkel!
Baie geluk aan Mnr & Mev Furness. Ek weet julle gaan ‘n vet pret huwelik hé!
Baie liefde Michelle

Maryke Deacon - May 14, 2013 - 9:20 am

BEAUTIFUL Gio!!!!!!!! xxx

Giovanna - May 29, 2013 - 9:10 am

Hi Michelle ek wil net weereens vir jou baie baie dankie sê. My fotos is stunning dankie vir jou en jou span, ons kon nie vir better gevrae het nie. Kan nie wag om die res te sien nie. Baie liefde en groete die Furness’s……

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*