Martin & Corlia se droom troue by Die Woud in Caledon

Dit was ‘n wonderlike voorreg om Saterdag te kon deel wees van hierdie twee spesiale mense se troue by Die Woud in Calendon. Die venue was droommooi! En Sylvia van Special Events het my asem weggeslaan met die décor en blomme! Corlia het STUNNING gelyk in haar Elizabeth Stockenstrom rok en was ‘n droom om af te neem. Ek kan aangaan en aangaan oor die atmosfeer, die lig, die mense en die liefde op hierdie troue!
Baie dankie Martin & Corlia dat julle ons soos family laat voel het op julle troue! Mag julle so baie geseénd wees in julle huwelik!

Geniet julle honeymoon en hierdie voorsmakie.

Baie liefde
Michelle

Martin & Corlia 3 (385)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*