Migiel en Elsje trou by De Opstal

Migiel en Elsje is hoérskool liefdes. Hulle het begin date toe Elsje 14 en Migiel 16 jaar oud was. Eerste liefdes! Hoe spesiaal is dit???

Hulle het Saterdag, 9 Desember 2017 by die mooie De Opstal buite Oudtshoorn getrou. Dit is die mooiste venue en in volle blom!

M&E, julle het stunning gelyk! Ek het elke oomblik daarvan gelove om julle te ‘shoot’!
Julle is ‘n beautiful couple! Baie dankie dat julle my gekies het om julle mooiste dag vas te vang.
Hoop julle hou baie van die voorsmakie!

M x

Service Providers:
Venue: De Opstal
Wedding Coordinator: Metilda De Bod
Dress: Ever After Bridal – Enzoani
Flowers: Nelmarie Swiegers
Hair and Make-Up: La Tomé
DJ: DJ Jakkals
Videographer: JVS Productions
Assistant Photographer: Adele van Zyl Photography – dankie vir jou altyd getroue hulp Adela!

M&E 3 (525)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*