Morgan & Wendy 7 September 2013

Morgan & Wendy se troue by die Garden Route Game Lodge was my eerste troue van die nuwe trouseisoen. Ek is goed uitgerus en excited vir die besige tyd wat voorlé!
Geniet die voorsmakie van julle troue foto’s Wendy & Morgan!
Michelle

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*