Morné & Sonja

Ek love impulsive photo shoots!

Morné (Jaco se oulike boetie) en Sonja (sy oulike meisie) het vir die lang naweek van die Kaap af vir ons kom kuier. Ons het vanmiddag besluit om so ‘n bietjie te gaan rondspeel met my cam… en daar score hulle toe ‘n photo shoot!
Ek het dit gelove om julle af te neem! Dankie vir ‘n baie lekker kuier! Kom gou weer! Baie liefde M

arina - September 25, 2012 - 10:45 am

ai michelle, dis pragtige fotos! en die swart en wit ene voor die ou deur pas so perfek by morries! lyk of julle n heerlike tydjie saam gehad het ons lekker jaloers! kan nie wag vir ons photoshoot nie!

liefde!!

Morne - September 25, 2012 - 4:28 pm

WOW!!!!

Michelle dis amazing hoe die foto’s uitgekom het! Baie dankie vir dit, dis regtig special!!!

Lorraine - September 26, 2012 - 11:38 am

Gorgeous foto’s! ‘n pragtige couple. Die liefde is MOOI, geniet dit Morne’tjie. Dit was lekker om weer jou gesiggie te sien, mis daai smile hier by die kantoor.

Chantelle - September 27, 2012 - 1:13 pm

Regtig awesome fotos!!!

Petri - January 16, 2013 - 2:45 pm

Morne het regtig mooi slippers aan

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*