Naas & Benitah se winterdag troue by Uitsig

Naas & Benitah het heelmoontlik op die koudste dag van hierdie winter sover getrou! Maar dit was ‘n beautiful dag op Uitsig, ‘n plaas venue buite George …. die kleur van die gras en die berge en die lig en die wolke was amazing! Ons God het julle regtig bederf met die mooiste natuur op julle mooiste dag!
Mag julle baie geseénd wees in julle huwelik!
Baie liefde Michelle

Naas & Benitah 3 189

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*