Nadene Smith – Tymen & Brigette 15 Maart 2014

Tymen & Brigette het Saterdag by Misty Orchards die knoop deurgehak. Hulle het die venue spesiaal uitgekies vir sy ongelooflike mooi view. Daarna het hulle die onthaal gehou by Tramonto. Ek was so bevoorregt om deel te wees van hulle spesiale dag. Ek het nog nooit ‘n bruidegom gesien wat sooo opgewonde was om sy bruid te sien nie en Brigette was smoor verlief. Hulle het albei gestraal van geluk. Hulle lewens is werklikwaar ‘n testimony van God se goedheid.
Geniet hierdie voorsmakie van julle foto’s.
Liefde Nadene

Tymen & Brigette 2 (569)


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*