Niël & Janine kom van Pretoria, maar hou in Mosselbaai vakansie. Ek het die eer gehad om die twee amazing mense te ontmoet en hulle engagement foto’s te neem. Hulle trou in April in Pretoria en ek gaan ongelukkig nie hulle vintage troue kan afneem nie, maar ek is seker dit gaan stunning wees!
Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle weer te sien vir ‘n follow-up shoot… miskien wanneer daar ‘n magie is
Liefde Michelle
Janine,
Michelle did a splendid job capturing your special day!
Your engagement pics are stunning! WOW! What a gorgeous couple. Wishing you many happy years together.
Enjoy it x
Denise