One happy family :)

Daniël, Elzette en prinses Elné is liewe vriende van ons! Dit was my voorreg om hulle te bederf met ‘n family shoot… sommer omdat ek vir hulle lief is en om dankie te sé dat Daniël baie van sy Saterdae gee om ons videograaf te wees en vir Elzette en Elné dat hulle die pappa van die huis vir ons leen!
Julle is vir ons goud werd!
Baie lief vir julle
Michelle

549
>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*