Ontmoet vir Samuel

Dit voel soos nou die dag wat ek Riaan en Elle se magie foto’s geneem het! En nou is hulle pragtige seuntjie Samuel hier! Dit is ongelooflik hoe vinnig ‘n mens lief raak vir so ‘n klein dingetjie! Samuel, jy het al baie diep in jou tannie Michelle se hart ingekruip. Jy is soooo geliefd! Baie geluk Riaan en Elle met julle seuntjie! Ek weet hy gaan vir ons almal nog baie vreugde bring!
Liefde*

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*