Hans & Anna trou in die reén

Ek het vir Hans & Anna beter leer ken toe ek hulle engagement shoot ‘n hele rukkie gelede gedoen het. Hulle is sulke interessante mense. Anna kom van Belarus (maar kan skelmpies Afrikaans verstaan… daarom skryf ek in Afrikaans;)En Hans is van SA. Hulle bly in die UK en travel die wéreld.
Anna was ‘n bubbly, bohemian beauty, bouncing bride (verskoon my taalgebruik Hans!)
Hans sé hy het al gehoor van “blushing” en “glowing” bruide, maar nog nooit van ‘n “bouncing bride” nie… en dit was presies wat Anna was. Sy het op en afgespring van opwinding!
En al het dit gereén op hulle troudag, was elke oomblik vir hulle perfek en net soos hulle dit wou hé.
Ons het dit so geniet om saammet julle tyd te spandeer. Dankie dat ons die dag met julle kon deel!
Liefde Michelle & Jaco

Hans & Anna 2 471

>> View full post

Theo & Mariana hou troue by Oppieplaas!

Theo & Mariana het Saterdag by Oppieplaas venue op die Waboomskraalpad, buite George getrou. Cara van Bella Facia het haar magic gewerk met Mariana se make-up… sy het asemrowend mooi gelyk, soos ‘n prinses uit ‘n Disney movie…hehe. Theo was all smiles toe sy na hom to aangestap kom by die klein opelug kraalkerkie by Oppieplaas… die mooiste buite setting vir ‘n seremonie!
Julle troue was baie spesiaal! So bly ons kon deel wees daarvan!
Geniet die voorsmakie van julle foto’s
Liefde Michelle

Theo & Mariana 2 223

>> View full post

Arno & Ilana se mooiste dag!

Dit was een groot vreugde om deel te kon wees van Arno & Ilana se troudag by Fancourt. Hulle liefde vir mekaar is so onskuldig en pure.
Ek weet julle huwelik gaan ‘n groot blessing vir almal rondom julle wees. Julle liefde getuig van die liefde van Jesus!
Baie geluk met julle mooiste dag! Ons sien uit om julle nog beter te leer ken!
Baie liefde
Michelle xoxo

Arno & Ilana 2 548

>> View full post

Nick & Kim… 2015 kicked off with a bang!

So the new year kicked off with a bang! I had the privilege to photograph Nick & Kim’s wedding ceremony at the spectacular Forest Hall, outside of Plett. Their reception at Kurland was planned to the finest detail by the very talented Marius, from Weddings by Marius. He did a spectacular job with the planning and the executing of their wedding, together with DP Ferreira from Ecozest, who did the beautiful flower arrangements, bouquets, the stunning nursery plant screen and much more!  I love their attention to detail and loved photographing their work.
Nick & Kim, be blessed!
Love Michelle

Nick & Kim 2 366

>> View full post

Heinrich & Carina… my laaste troue vir 2014… en ‘n hoogtepunt!

So… ek is eintlik al met vakansie… maar ek het vir Carina belowe ek sal vir haar so ‘n paartjies van haar troue post, en ek kon myself nie keer nie… so hier kom hy!
Heinrich en Carina was my heellaaste troue van 2014 en dit was ‘n absolute hoogtepunt! Nie net het ons by een van my gunsteling venues, Rosenhof, gewerk nie. Maar ook saammet my favourite wedding planner, Maryke Deacon van Deacon Collection en ook saammet my favourite make-up artist, Wilna Allpass! Carina was sprokies mooi in haar rok . Sy Heinrich, haar baie handsome bruidegom, het amazing mooi foto’s gemaak!
Dankie ook vir my spannetjie wat die dag saammet my spandeer het! Daniel en Adele, julle is awesome!
Happy en blessed Kersfees en nuwe jaar vir almal!
Baie liefde
Michelle

Heinrich & Carina 2 320

>> View full post

Nick & Michelle’s wedding… my 2nd last 1 this year

This is just a very short sneak peak of Nick and Michelle’s beautiful wedding I photographed yesterday at the magnificent Boskey Dell farm… It is now 11pm… hence the short post… but I promised Mich I would have a few pics up for her today… so here they are Mich! I would have loved to post many many more, but I need to get some sleep before another wedding tomorrow;)
May the two of you be blessed beyond measure and be happy until you are old and grey.
Lots of love
Michelle

Nick & Michelle 3 541

>> View full post

Nols & Candice’s dream wedding at Keurboomsstrand

It has always been Candice’s dream to get married on the beach at Keurboomsstrand, and this weekend her dream came true… She married the man of her dreams, Nols, who looked very handsome in his tuxedo… and Candice, oh she was a beautiful bride! From inside and out.
It was lovely spending the beautiful day with the two of you. Enjoy your honeymoon and this sneak peak of your wedding pics.
Lots of love Michelle

Nols & Candice 2 641

>> View full post

Cobus & Suné’s stylish wedding at Tramonto

It was such a pleasure to be a part of Cobus & Suné’s wedding at Tramonto this past weekend. They are best friends and after many years of being together, still so much in love! They are not the biggest fans of being in front of the camera… but did look amazingly gorgeous on my side of the lens:)
Hope you love your preview!
Love Michelle

Cobus & Sune 2 221

>> View full post

Byron & Jodi’s wedding celebration at Botlierskop

Byron and Jodi tied the knot at Botlierskop this past Saturday. Jodi is from New Zealand and Byron from SA, but both live in the UK. They decided to get married on Byron’s home ground and couldn’t find a better suited, traditional South African spot to commit themselves to one another.
May the two of you be blessed with lots of love and laughter!
Love Michelle

Byron & Jodi 1 1102

>> View full post

Louis & Desima hou troue!

Louis & Desima het Saterdag op haar ouers se plaas, Exelsior getrou. Desima se ma, Pam, het al baie troues daar gegou… maar ek is doodseker daarvan dat hierdie een die spesiaalste een nog was!… ‘n regte plaas troue met ‘n stylish twist! Dit was my eerste troue (hopelik van vele!) op Exelsior en het die dag op die Fivaz’e se plaas en die omgewing so baie geniet! Louis & Desima se liefde is so mooi, nie eers Louis se vellies vir trouskoene kon haar afsit nie… hehe!
Julle moet vreeslik lekker honeymoon hou! En geniet julle foto’s!
Liefde Michelle

Louis & Desima 2 535

>> View full post