Byron & Jodi’s wedding celebration at Botlierskop

Byron and Jodi tied the knot at Botlierskop this past Saturday. Jodi is from New Zealand and Byron from SA, but both live in the UK. They decided to get married on Byron’s home ground and couldn’t find a better suited, traditional South African spot to commit themselves to one another.
May the two of you be blessed with lots of love and laughter!
Love Michelle

Byron & Jodi 1 1102

>> View full post

Louis & Desima hou troue!

Louis & Desima het Saterdag op haar ouers se plaas, Exelsior getrou. Desima se ma, Pam, het al baie troues daar gegou… maar ek is doodseker daarvan dat hierdie een die spesiaalste een nog was!… ‘n regte plaas troue met ‘n stylish twist! Dit was my eerste troue (hopelik van vele!) op Exelsior en het die dag op die Fivaz’e se plaas en die omgewing so baie geniet! Louis & Desima se liefde is so mooi, nie eers Louis se vellies vir trouskoene kon haar afsit nie… hehe!
Julle moet vreeslik lekker honeymoon hou! En geniet julle foto’s!
Liefde Michelle

Louis & Desima 2 535

>> View full post

Warren & Natalie’s wedding at the beautiful Rose Pavilion

Last Saturday’s wedding was at the lovely Rose Pavilion venue at the gorgeous Boskey Dell farm, just outside of Plett. I have so many nice things to say about this venue… don’t know where to start! Rae is an amazing wedding planner and always on top of the ball. The rose gardens and venue itself is top-class! The décor are out of this world and the food’s goooooood! I just love working there!
Warren and Natalie farm in the Tsitsikamma, so they are used to beautiful places;)must be why they chose Boskey Dell! Thank you for sharing your wedding day with Jaco and I!
Lots of love
Michelle

Warren & Natalie 3 401

>> View full post

Hennie & Soney maak beloftes in Beloftebos

Met hierdie troue het ek net weer besef hoe geseénd ek is om te kan doen wat ek doen. Die mees amazingste mense word oor my pad gestuur en ek het die voorreg om hulle spesiaalste dag te kan deel. Hennie en Soney is so ‘n vrygewige, goedhartige, dankbare en amazing couple! Hulle het vir my en Jakes al die pad van George af gebring om die dag saammet hulle te spandeer. Toe ek Soney se booking verlede jaar November gekry het, het ek omtrent op en af gespring van excitement om ‘n troue by die beautiful Beloftebos in Stanford te kan doen! Julle dag was amazing en dit was ‘n huge voorreg vir my en Jakes om dit saammet julle te kon vier! Geniet elke oomblik van julle honeymoon in Bali!… toe is dit nou nie ‘n karavaan vakansie in Bloem nie:)Baie liefde Michelle

Hennie & Soney 2 533

>> View full post

Deon & Kelly’s beautiful wedding at the Featherbed

The 25th of October was not only a special day for these two… but for my hubby and myself as well, as it was our sixth wedding anniversary! So allow me to thank the love of my life and the best business partner first… Dankie Jakies dat jy die liefste vir my is! Dankie dat jy my grootste fan is. Jy challenge my elke dag om beter te wees en groter te gaan! Love you so much!
OK… now back to the lovely couple!
Deon & Kelly tied the knot at the beautiful Featherbed Nature Reserve. Thank you so much for inviting me to be a part of your wedding day! I hope the memories these photos will give you, will bless you until you are grey and old!
Lots of love
Michelle

Deon & Kelly 1 1318

>> View full post

Shaun & Colleen’s fun & love filled wedding day

Where to start with Shaun & Colleen’s fun & love filled wedding day… Colleen is a writer (Colleen please do not judge my writing skills… hehe) and Shaun is a skipper for a privately owned yacht. They both live in Plett. They chose to get married at Enrico’s restaurant in Keurboomsstrand and got the most perfect weather for their wedding day. I’ve had an amazing food experience once before at Enrico’s and really looked forward to celebrating their day there with them. Shaun & Colleen are two amazing people and it was so beautiful to experience their love for one another! May you be blessed until you are grey and full of wrinkles!
Lots of love Michelle

Shaun & Colleen 3 369

>> View full post

Bryan & Ida… stunning mense se troue!

Bryan & Ida het Saterdag by Bygracealone getrou. Ida was ‘n stunning bruid! Beautiful van binne en buite en sy het net geweet hoe om met my kamera te speel. Bryan is vreeslik lief vir haar en kon nie sy oé van haar af hou nie. Julle is ‘n baie special couple. Julle familie, vriende en die wéreld rondom julle is gelukkig om julle te kan hé!
Dankie dat ek die dag saammet julle kon deel!
Baie liefde Michelle xxxx

Bryan & Ida 3 399

>> View full post

JP & Leniese trou by Uitsig!

JP en Leniese se troue Saterdag by Uitsig Venue buite George, was een van baie vreugde, emosie, opwinding en baie lag! Die weer het aanhoudend gedreig om te reén… met kort reén buie tussendeur, het ons die reén vrygespring! Ek prys die Here en is baie dankbaar dat Hy die wolke vir my vasgehou het!
Dankie dat ek julle dag met julle kon deel!
Liefde Michelle
PS… dit was ook die eerste keer in ‘n lang tyd wat ek en my man weer saam gewerk het… It’s so good to have you back luva!
En dankie Adele vir al jou hulp! Jy is ‘n ster uit die hemel!


JP & Leniese 1 (1310)

>> View full post