Ryno & Bernice trou by Ouland Royale

Ryno & Bernice het Vrydag, die 16de Desember 2016, by Ouland Royale in Plett getrou.
Hulle twee is beste vriende en dien saam die Here, dit is so mooi vir my.
Mag julle twee se huwelik geseénd wees en mag julle altyd soveel vreugde in mekaar vind… tot julle oud en grys is!
Liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Ouland Royale
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Make-Up: Bianca Roode
Videographer: JVS Productions

ryno-bernice-3-367

>> View full post

Johannes & Dané trou by Surval

Johannes & Dané het Saterdag, die 10de Desember 2016, by Surval in Oudtshoorn getrou. Dané was die mooiste mooiste bruid in haar sagte “poofy” rok en Johannes het heeldag lank gelyk soos ‘n kat wat room gekry het, hy kon sy oé nie van sy bruid afhou nie!
Johannes en Dané, julle lewe en verhouding is so ‘n beautiful getuienis van God se liefde en Sy persoonlike verhouding met ons. Mag julle huwelik nie net vir julle nie, maar vir almal rondom julle ‘n blessing wees! Ek weet julle gaan ‘n amazing lewe saam hé.
Baie liefde Michelle

Service providers:
Venue: Surval
Hair: Zelda van Inferno
Make-Up: Wilna Allpass
Assistant Photographer: Suzette Coetzer
Décor & Flowers: Rosenhof

johannes-dane-2-556

>> View full post

Ricardo & Tania trou by Oubaai

Ricardo & Tania het op die 3de Desember 2016 by Oubaai Hotel in Heroldsbaai getrou. Tania was ‘n droom om af te neem. Sy is beeldskoon van binne en buite en het die sagste hart en geaartheid. Sy en Ricardo is ‘n beautiful couple en so lief vir die Here. Ek weet julle huwelik gaan een groot blessing wees vir julle en vir julle familie en vriende. Dankie dat ek die dag met julle kon deel!
Liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Oubaai Hotel
Wedding planner: Magru Muller – Wedding Wizz
Décor: Flowers 4 U
Dress: Besters’ Bridal
Make-Up: Bianca Roode (sister of the bride =)
Assistant Photographer: Adele van Zyl

ricardo-tania-3-224

>> View full post

Stewart & Melanie said their ‘I-do’s’ at Vrede & Lust

This is the wedding of Stewart & Melanie…
They are two amazing people who live in Australia, but decided to get married in the beautiful South Africa, as Stewart was born here. We enjoyed a few skype visits with them before the wedding and knew that this was going to be an enjoyable one… and it was! They were so easy going and a dream to photograph.
Thank you S&M for choosing us to capture your beautiful day at Vrede & Lust and for spoiling us a with a night’s stay! Hope you enjoy this sneak preview of your wedding day!
Lots of love
Michelle and Jaco

stewart-melanie-4-222

>> View full post

Christo & Monique trou by De Vette Mossel

Christo & Monique het Vrydag, die 25ste November 2016, by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Hierdie tweetjies is ‘n ‘one-of-a-kind’ couple! Nie net is hulle mooi nie, hulle is ook baie atleties en fun… kyk bietjie deur hulle foto’s, dan sal jy verstaan wat ek bedoel =) Monique is bubbly en het baaaie energie. Sy het hierdie troudag van hulle haarfyn beplan. Hulle geskenk aan hulle gaste was ‘n verrassing helicopter flip en dit was ‘n groooot treffer!
Baie dankie dat ons julle spesiaalste dag saammet julle kon deel Christo & Monique. Ek hoop dit was alles en meer as wat julle gedroom het.
Baie liefde
Michelle
Service providers:
Venue: De Vette Mossel
Décor: Flowers 4 U
Hair & Make-up: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions
Assistant Photographer: Adele van Zyl

christo-monique-3-448

>> View full post

Bennie & Danike trou by Excelsior

Bennie & Danike het Saterdag, 19 November 2016, by Excelsior net buite Vleesbaai getrou. En ag ek het hulle troue so geniet! Danike is ‘n sprankelende mensie wat oorloop van entosiasme vir die lewe en liefde vir haar nuwe man. Ek het nie soveel tyd saammet Bennie spandeer nie, maar in ons kort tydjie saam kon ek sien dat hy ‘n solid ou is wat lief is vir die Here en vir Danike.
Mag julle twee se huwelik ‘n getuienis wees van God se goedheid en guns!
Wees geseénd
Liefde
Michelle

bennie-danike-3-169

>> View full post

Greig & Terryn’s wedding at Rosenhof

Greig & Terryn said their ‘I-do’s’ at Rosenhof this past Saturday. Their wedding was stylish, but relaxed and had quite a few goosebump moments. Sounds like Terryn had her eye on Greig from a very young age and it was on this special (and very cold) Saturday that she sealed the deal =)
May you two and gorgeous little Greyson be so happy in the years to come!
Thank you that Jaco and I could share in your day!
Michelle
PS. Keep a look out for your Slow-mo video booth clip… will post the link soon!

greig-terryn-3-338

>> View full post

Gareth & Nicolize trou in Wildernis

Gareth & Nicolize het Saterdag op Wildernis se strand getrou. Nicolize was die mooiste bruid (met ‘n bietjie hulp van Wilna Allpass  =) Sy is ‘n sprankelende, warm mens en dit is lekker om saammet haar tyd te spandeer.
Gareth tried to hide his tears as she walked down the isle (you did a great job G, but I saw them =)
I can see that you really love Nicolize. Keep loving her until you two are old and grey!
Enjoy this sneak peak of your wedding
Love
Michelle

gareth-nicolize-3-87

>> View full post

Peter-Blaine & Anjo trou in Plett

Peter-Blaine & Anjo het verlede Saterdag by Equinox in Plett getrou. Ek het vir Anjo ‘n paar jaar gelede leer ken toe ek haar familie se foto’s geneem het en dit was so lekker om al die Pronke weer by die troue te sien. Partykeer voel mens sommer net deel van ‘n familie en met hulle is dit so.
Peter-Blaine en sy sussie + Anjo en haar sussies het so vreeslik mooi van hulle ouers gepraat. Hulle kom albei uit baie gelukkige huise en dit het hulle gevorm in wie hulle vandag is.
Ek weet julle gaan so ‘n geseénde huwelik hé Peter & Anjo! En dit gaan nie net vir julle ‘n blessing wees nie, maar vir almal rondom julle!
Baie liefde
Michelle

peter-blaine-anjo-3-157

>> View full post