Gida & Mooie Madeleine trou by Tramonto

Gida & Madeleine is sulke pragtige mense en dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel wees van hulle troue! Ek het hulle engagement shoot ‘n rukkie terug gedoen. Gaan loer hier…

Die dag het begin met swaar weer, reén en ‘n koue wind… nie jou tipiese November somers dag nie! Maar in die honeymoon suite waar Madeleine reggemaak het, was die atmosfeer heel anders. Opgewek!

Prys die Here die weer het gedraai en toe dit tyd was vir hulle couple shoot het die son geskyn!

Geniet julle honeymoon in Mauritius en hierdie voorsmakie van julle troufoto’s. En mag julle altyd so verlief op mekaar en lief vir mekaar bly!

Baie liefde
Michelle

Service Providers:

Venue: Tramonto
Wedding planner: Ilze du Preez
Wedding Dress: Olivelle George – Sonja Bekker
Décor: Flowers for you
Videographer: JVS Productions

Gida & Madeleine 3 336

>> View full post

Charl & De Lint se pragtige troue by Forest Hall

Toe ek vroeér in die jaar Charl & De Lint se engagement shoot gedoen het, het ek geweet hulle troue gaan een vir die boeke wees! En Oh My Goodness! Hulle het my nie telleurgestel nie!
Charl & De Lint kom al van skool dae af saam, waar Charl al reeds vir De Lint ogies gemaak het, maar dit het hom baie geduld gekos, want De Lint het eers na skool ingestem om sy meisie te wees!
Hierdie twee spesiale mense het hulle liefde gevier by Forest Hall Estate, buite Plett. Een van my favourite venues!
Charl & De Lint, mag julle huwelik geseénd wees met vreugde en liefde en baaaaie saam lag!
Liefde Michelle

Dankie aan ons span, Jaco, Daniel & Nadene! Julle is awesome!!!

And thank you to all the other service providers:

Wedding planner: Marius Barnard – Weddings by Marius
Flowers: Ecozest- DP Ferreira
Venue: Forest Hall Estate
Hair & Make-up: The art of Make-up – Karin Chan
Stationary: Lara’s Designs
Cake: Plum Tree Cakes

Charl & De Lint 3 205

>> View full post

Mickey & Mariska se beautiful troue by Butterfly Blu in Brenton on Sea

Dit was so ‘n groot voorreg om deel te kon wees van Mickey & Mariska se troue! Mickey is ‘n awesome DJ in die Garden Route en ons het al soveel troues saam gedoen, maar hierdie Saterdag was dit sy beurt en hulle troue was so special! Mariska, jy het stunning gelyk! En julle 2 se testimony van julle liefde vir mekaar en vir God is so inspiring! Dankie dat ons kan share in julle troudag!

Be blessed!
Jaco & Michelle

A big thank you to all the other service providers
Venue: Brenton Haven – Butterfly Blu Restaurant (waar M&M hulle 1ste date gehad het)

Hair & Make-Up: Karin Chan (another favourite of mine)

Dress: Besters Bridal Knysna

Videographer: JVS Productions

Mickey & Mariska 3 453

>> View full post

Melina Sijmons - November 11, 2015 - 5:38 am

That Dress: Besters Bridal Knysna is so stunning! You have captured the most beautiful moment of wedding.

Troy & Cliona’s wedding at Tramonto

Troy & Cliona loved Tramonto and George, so much so that they decided to move from Ireland to SA, to come and live in George! Is that not the most romantic thing you have ever heard!

Their wedding day started our very rainy, but Cliona was such a happy-go-lucky bride, nothing could not wipe the smile off her face. Thankfully the weather cleared up well enough for us to get a few couple photos… but the two of them could not wait to get back to their guests to celebrate with them! So thank you, especially you Troy, for keeping up with me during your couple shoot! You did so very well!

Here’s to a happily ever after marriage, in the beautiful George… with lots of babies!
Love Michelle

Thank you to the other service providers
Venue: Tramonto
Wedding planner: Chantel Brown
Make-up: Marelize Earl
Marriage officer: Gavin Brown

Troy & Cliona 2 655

>> View full post

Rickus & Yolandi trou by Tramonto

Rickus & Yolandi het Saterdag by Tramonto getrou. Hulle liefde vir mekaar is so mooi vir my! Rickus het vir Yolandi vir die eerste keer in 2005 by ‘n gala gesien en vir sy vriend gesé… Dit is die vrou met wie ek gaan trou! Wel Rickus, jou woorde dra krag! Want 10 jaar later is sy jou vrou!
Julle twee moet so ‘n lekker honeymoon hé in Mauritius!
Baie liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Tramonto
Planner: Ilze du Preez
Dress: Julie Wedderburn
Flowers: Flowers for you
Make-up & Hair: Wilna Allpass
Cake: Sharon Kriek
Videographer: JVS Productions

Rickus & Yolandi 2 662

>> View full post

Dieter & Danielle trou by The Lookout Deck in Plett!

Dieter & Danielle se troue was ‘n droom om af te neem! Soveel mooi mense en mooi plekke en mooi goed!
Hulle 2 het Saterdag by The Lookout Deck in Plett getrou. Dit is ‘n splinter nuwe, stunning venue op die strand! Hulle seremonie was in die Old Timber Shed in Plett. Cara Gie van Bella Faccia het Danielle se make-up gedoen en Leon Meyer het hulle mooi dag help reél.
Ek wens vir julle 2 net die mooiste toe! En baie jare van liefde!
Baie liefde
Michelle

Dieter & Danielle 4 307

>> View full post

Blake & Chantelle’s wedding at De Vette Mossel

Blake & Chantelle’s wedding was a mid-week celebration at De Vette Mossel in Grootbrak. Blake is an English gentleman from the UK and Chantelle a glowing South African bride! She must be one of my happiest brides to date:)She even danced down the isle!
Thank you so much that I could share in your wedding day and thank you to you and your family for making Adele & me feel so welcome.
Hope you enjoy your sneak peek!
Lots of love
Michelle

Blake & Chantelle 2 178

>> View full post

Ettienne & Danielle trou by Tramonto

Ek het net weer hierdie naweek besef hoe blessed ek is met my werk en die kliente wat oor my pad kom! Ettienne & Danielle is twee uitsonderlike mense en het dit reggekry om MY spesiaal te laat voel op HULLE troudag! Julle twee is geseénd met ‘n ongelooflike gawe met mense. Julle laat dit voel of mens al jare vriende is, al het ons net ‘n dag gelede ontmoet! Mag julle huwelik geseénd wees met die mooiste oomblikke, liefste vriende en cuteste kinders! Baie liefde Michelle

Dankie vir die ander service providers:

Venue: Tramonto
Wedding Coordinatior: Ilze du Preez
Dress: Elegant Flair, Paarl
Flowers: Johnita Marx, Oudtshoorn
Make-up en hair: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions

Ettienne & Danielle 3 437

>> View full post

Kasper & Kelly’s wedding at Kleinbergskloof

Oh the LOVE at this wedding!

Kasper & Kelly were hand picked for one another, I’m sure of it!
They are both such warm and welcoming people, they are animal and nature lovers and their families mean everything to them! They promised their personal vows to each other on Kelly’s parent’s Wild Olive farm outside of Stilbaai. Kelly played there as a child and the place has so many special memories to her. Their reception was at the beautiful new venue in Stilbaai, Kleinbergskloof.
Kelly looked stunning in her Averil Chowles dress and Mari Douglas did a beautiful job with her make-up and hair!

Thank you so much that our team could share in your very special day!
Lots of love
Michelle, Jaco & assistant Adele

Kasper & Kelly 2 337

>> View full post