Warren & Erin’s beautiful wedding day

I’m excited to share Warren & Erin’s wedding pictures! Warren is from Sedgefield, South Africa and the gorgeous Erin from Mississippi, US. This was their second wedding, their first was in America for Erin’s family and friends, and this one was for Warren’s, at Pine Lake in Sedgefield. How lucky are they to get to say their I-do’s twice!
Congrats to you both! May your marriage be blessed beyond measure!
Lots of love
Michelle

Warren & Erin 3 019

>> View full post

Makayla Pate - August 26, 2015 - 8:33 am

Congrats to Warren & Erin, hug the nature, this is what i call the wedding photo, nice.

Jaco & Selmari trou op die plaas

Jaco & Selmari is 2 baie spesiale mense en sooo lief vir mekaar! Selmari se permanente glimlag was aansteeklik en haar pienk lippe en skoene het die vreugde wat binne haar bly na buite gewys. Hulle 2 is van PE en het besluit om te trou by die mooiste plaas venue, Slipperfields, 30km buite PE. Ek was die gelukkige een om deel te kon wees van hulle dag op die plaas.
Dankie Jaco & Sellie dat ek en Jakes kon saam vier in julle liefde!
Geniet julle foto’s… dit is geneem met baie liefde
Michelle xxxx

Dankie aan Slipperfields venue en Estelle Cunningham vir Selmari se beautiful make-up.

Jaco & Selmari 2 520

>> View full post

Dewald & Anèl trou by Tramonto

Dewald & Anèl het Saterdag by Tramonto getrou. Hulle het ‘n pragtige sonskyn dag gekry na ‘n hele week van reén. Johnny Ferreira van JF Exclusive Events het hulle décor gedoen. Hulle dankie sé geskenkies op die tafels, was van die lekkerste red velvet cupcakes wat ek nog geéet het! Wilna Allpass het Anèl se make-up gedoen en sy het pragtig gelyk!
Baie dankie dat ek en Adéle die dag saammet julle kon deel.
Liefde
Michelle

Dewald & Anel 3 532

>> View full post

Ryno & Lindsey’s sunny wedding day at Tramonto!

Ryno & Lindsey were blessed with a beautiful, sunny winters day, even though the weather forecast promised a cold and very wet day… so we appreciated the sunshine even more! They said their “I do’s” at the lovely Tramonto.
Thanks to the incredible Wilna Allpass, Lindsey looked amazing! And her dress fit like a glove!
P.S. Thank you Wilna for my 5minute make-over session, while the girls were busy getting ready… hehe!
Ryno and Lindsey, may you be blessed with many more sunny, happy days!
Lots of love
Michelle

Ryno & Lindsey 2 666

>> View full post

Andrew & Zarita trou by Kweekkraal

Andrew & Zarita het Saterdag by Kweekkraal, ‘n splinternuwe plaas venue net buite Riversdal getrou. Andrew is ‘n saaiboer buite Riversdal en op die oomblik is sy Canola velde in volle blom! Zarita is ‘n skooljuffrou. Sy was ‘n beautiful bruid en het amazing in haar rok gelyk!
Baie dankie dat ek in julle mooi dag kon deel!
Geniet julle honeymoon in Thailand!
Baie liefde Michelle

Andrew & Zarita 3 592

>> View full post

Alfred & Anke trou by Tramonto!

Alfred & Anke het Saterdag by Tramonto getrou. Ek het haar belowe haar foto’s sal teen einde vandag op my blog wees… so hier is hulle nou!

A&A se troue was my 1ste na ‘n paar af-naweke, so ek was fris en vars en vol nuwe energie! Ons was baie gelukkig met ‘n beautiful sonskyndag, na ‘n paar baie koue wintersdae en het die Canola velde in volle blom gekry… ‘n bonus!

Julle twee moet ‘n ongelooflike tyd in Thailand hé met julle honeymoon en die sneak peak van julle troue geniet!

Baie liefde M xxxx

Baie dankie aan

Tramonto vir die pragtige venue en AMAZING kos!

Wilna Allpass, Anke se make-up en hare was beautiful! ALTYD ‘n voorreg om saam met jou te kan werk!


Alfred & Anke 3 381

>> View full post