Stiaan & Bianca trou by Fancourt

Dit was ‘n absolute voorreg en eer om Bianca en Stiaan se troue, Saterdag die 9de September, by Fancourt af te neem. Toe Bianca my gevra het om haar troue af te neem het ek die happy dance gedoen, nie net omdat sy ‘n beeldskone mens is nie, maar ook omdat ons al jare saam werk in die trou industrie en omdat ek weet sy kon kies uit soveel amazing fotograwe. Dankie Bianca dat jy my gekies het 😉

Ek het verlede jaar Bianca se sussie, Tania se troue afgeneem, en dit was so lekker om altwee families weer te sien. Ek het sommer tuis gevoel en het nie vir een oomblik gevoel ek werk nie. Dankie Roodes en de Ridders!
Stiaan en Bianca, mag julle al die jare wat voorlé verbaas staan van die Here se hand op julle lewens en huwelik en mag Sy goedheid en guns julle volg al die dae van julle lewe.
Baie liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Fancourt
Wedding Dress: Besters’ Bridal
Suit: ZED Men’s Wear
Décor and Flowers: Flowers 4 u
Stationary: Blitsdruk
Bride’s Make-Up and hair: Bianca Roode 😉
Bridesmaid’s Make-Up: Karin Chan
DJ: Trax Sound
Wedding Cake: Cakes by Nix
Tent: Eden tents for events
Videographer: JVS Productions
Assistant photographer: Adele van Zyl Photography

Stiaan & Bianca 3 (691)

>> View full post

Riaan & Emily’s wedding at Botlierskop

So we had the privilege to be a part of Riaan and Emily’s beautiful wedding at Botlierskop this past Wednesday. They celebrated their love with family and friends from near and far.

Emily, from the UK, is love and joy personified and Riaan, from South Africa, a true gentleman, who loves Emily very much.
May the two of you be very happy together and share years of joy and friendship and love!
Enjoy this preview of your wedding day!
Lots of love
Michelle

Service providers:
Venue: Botlierskop
Flowers: Deur die blare
Cake: Nina’s
Marriage officer: Gavin Brown
DJ: Just for you Sound and Lighting
Videographer: JVS Productions
Assistant photographer: Suzette Coetzer Fotografie

Riaan & Emily 4 (182)

>> View full post

Gert & Wiida trou by Uitsig

Gert en Wiida is hartsmense met hulle voete stewig gegrond op die aarde en hulle harte behoort aan mekaar. Wat ‘n voorreg om te kon deel wees van hierdie 2 besonderse mense se mooiste dag!
Dankie dat julle ons deel gemaak het Gert en Wiida! Hoop julle geniet hierdie voorsmakie van julle trou-storie!
Baie liefde
Michelle

Ander Diensleweraars:
Venue: Uitsig Wedding Venue
Hare en Make-up: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions
Assistant/Second Shooter: Adele van Zyl

Gert & Wiida 3 (258)

>> View full post

Johannes & Janita trou by Oppie Plaas

Johannes & Janita het Saterdag by Oppie Plaas getrou. Dit was ‘n YSKOUE dag, maar dit het hulle nie in die minste gepla nie! Ek het lank uitgesien om foto’s te neem van dié mooi rooikop bruid en dit was die wag die moeite werd. Sy het beautiful gelyk en het soos ‘n handskoen in haar rok gepas.
Dankie dat ek en Jaco kon deel in julle mooiste (en koudste) dag…haha!
Ek hoop julle hou van die vinnige voorsmakie!

Liefde
Michelle

Other Service Providers:
Venue: Oppie Plaas
Hair en Make-up: Wilna Allpass
Dress: The Bridal Boutique, Cape Town
DJ: DJ Morné
Videographer: JVS Productions

Johannes & Janita 3 (264)

>> View full post

Nicolas & Anzanne’s wedding in the Garden Route

Nicolas, a French gentleman and Anzanne, a South African girl, met while Nico was touring Kruger National Park… and the rest is history! They now live in France, but decided to promise their love at the Garden Route Game Lodge, outside of Albertinia and wanted me to be a part of their big day 🙂 Thank you so much N&A for trusting me to capture these special memories! I really enjoyed being your photographer!

Anzanne wanted to have some night-time portraits (I explained to her it is not really my style, as I am a natural light photographer 🙂 ) But I really enjoyed trying something different and am happy with the results! I hope you will be too Anzanne! Enjoy this sneak peak of your wedding day!

Thank you to all the other service providers:

Venue: Garden Route Game Lodge

Décor: ISP Group

Second Shooter: Chané Labuschagne – La’Ane Photography

Hair & Make-up: Piatra’s Hair Design Hartenbos

Nicolas & Anzanne 4 (532)

>> View full post