Peter-Blaine & Anjo trou in Plett

Peter-Blaine & Anjo het verlede Saterdag by Equinox in Plett getrou. Ek het vir Anjo ‘n paar jaar gelede leer ken toe ek haar familie se foto’s geneem het en dit was so lekker om al die Pronke weer by die troue te sien. Partykeer voel mens sommer net deel van ‘n familie en met hulle is dit so.
Peter-Blaine en sy sussie + Anjo en haar sussies het so vreeslik mooi van hulle ouers gepraat. Hulle kom albei uit baie gelukkige huise en dit het hulle gevorm in wie hulle vandag is.
Ek weet julle gaan so ‘n geseénde huwelik hé Peter & Anjo! En dit gaan nie net vir julle ‘n blessing wees nie, maar vir almal rondom julle!
Baie liefde
Michelle

peter-blaine-anjo-3-157

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*