Peter & Louise 8 September 2012

Peter en Louise is getroud! Yay!
Julle sal miskien vir Peter en Louise onthou van hulle Engagement foto’s wat ek geneem het (Kliek HIER om weer te gaan loer)
Hierdie twee liefdes duifies (julle sal letterlik hulle liefdes duifies sien) het by Tramonto in George die knoop deurgehaak. Dankie dat ek julle spesiale daggie kon deel. Julle is twee spesiale mense! Geniet die honeymoon in Thailand! m

Jakies - September 16, 2012 - 8:59 am

Luva jou werk word net beter met elke toue! mag die begin van die seisoen vir jou net so baie joy bring soos vir my, wat jou phobies so baie geniet!!!!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*