Pieter & Heléne trou by Yellowoods!

Pieter & Heléne se troue was so vol vreugde en liefde, ‘n mens kon nie help om heeltyd saammet hulle te lag en die dag geniet nie! Hulle tweetjies is vir my so ‘n mooi voorbeeld van mense wat rerig lief is vir die Here en sooooveeeel fun saammet mekaar en hulle vriende het! Dit was vir my en Daniël net een groot plesier om die dag saammet julle te kon vier. Ek weet julle gaan sooo baie gelukkig wees!
Alles wat mooi is in die lewe wens ek vir julle!
Liefde Michelle

Pieter & Helene 3 (360)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*