Pieter & Monique trou by De Vette Mossel

Ek voel of ek die jackpot geslaan het met Pieter en Monique:)Hulle is twee beautiful mense, van binne en buite en so verlief! Hulle het my werk vir my baie maklik gemaak:)Pieter is ‘n see-mens en ‘n surfer, so dit was nie ‘n raaisel hoekom hulle De Vette Mossel, ‘n venue waar jy met jou voete in die sand sit en seekos eet, gekies het nie. Monique is beeldskoon verby en het my laat dink aan Jasmin van Aladin…hehe. Hulle dag was vol vreugde en soveel liefde… en baie lekker kos!
Baie dankie dat ek saammet julle kon vier P&M! Ek weet julle gaan ‘n amazing huwelik hé. En eendag beautiful kiddies:)
Baie liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: De Vette Mossel
Décor: Fancy Functions en ma van die bruid, Riana Fourie
Blomme: Anet Pieterse
Koek: Elois van den Berg
Make-Up: Bella Faccia
Hare: Landi Lombaard – Butterflies Soneike
Rok: Maggie Sottero
DJ: Disco & Sound
Assistant Photographer: Adele van Zyl Photography

Pieter & Monique 3 (582)

>>View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*