PW & Alida verwag vir Bella-beertjie

Ek en Jaco het een more baie vroeg vir Alida & PW ontmoet vir hulle maternity shoot in die bos en het sommer dadelik geclick. Hulle is sulke lekker mense en gemaklik om saammee te wees. Julle gaan sulke amazing ouers vir julle Bella wees! Ons sien uit om weer saammet julle te kuier!
Liefde Michelle

PW & Alida 1 (31)PW & Alida 1 (44)PW & Alida 1 (113)PW & Alida 1 (169)PW & Alida 1 (182)PW & Alida 1 (219)PW & Alida 1 (244)PW & Alida 1 (254)PW & Alida 1 (295)PW & Alida 1 (318)PW & Alida 1 (329)PW & Alida 1 (456)PW & Alida 1 (475)PW & Alida 1 (502)PW & Alida 1 (514)PW & Alida 1 (539)PW & Alida 1 (552)PW & Alida 1 (562)PW & Alida 1 (563)PW & Alida 2 (20)PW & Alida 2 (50)PW & Alida 2 (70)

Elmarie - March 25, 2014 - 9:49 am

Nig en PW!!
Die foto’s is besonders mooi :)
Kanie wag om Bella beer te ontmoet “eendag” nie haha :)
Lief vir julle!!!

Ella :)

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*