Reville & Cindy trou by die GRGL

Reville en Cindy se troue was by die Garden Route Game Lodge. Ek en Jaco ken Cindy se tannie, Miriam, van ons Stellenbosch dae en sy het seker gemaak dat Cindy vir my gebruik as haar fotograaf;)Thanx Miriam!
Hierdie tweetjies is so verlief soos twee duifies in die somer. Ek het my tyd saammet hulle vreeslik baie geniet.
Die veld by die GRGL is nou op sy mooiste met groen velde en geel en pers blommetjies gesaai. Ek het die shoot gelove!
Geniet julle foto’s.
Liefde Michelle xxxx


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*