Riaan & Lee-Ann se warm wintersdag troue

Dit was ‘n pragtige, warm, windstil wintersdag waarop Riaan & Lee-Ann getrou het. Haar hemelse Pappa het haar bederf met net die beste vir haar troudag. Dankie dat kon deel wees van julle 2 beautiful mense se special dag!
Geniet hierdie voorsmakie van julle troufoto’s!
Liefde Michelle

Riaan & Lee-Ann 1 001

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*