Rikus en Thelana trou in Glentana

Rikus & Thelana het die 22ste Desember 2016 op Glentana se strand hulle harte en liefde aan mekaar voor God en hulle familie en vriende beloof. Hulle is twee baie spesiale mense wat se harte uitverkoop is aan die Here.
Rikus en Thelana, julle liefde vir mekaar is ‘n testimony van God se liefde vir ons. Mag julle huwelik vir julle en almal rondom julle ‘n blessing wees!
Geniet die voorsmakie van julle troue
Liefde
Michelle

rikus-thelana-1-642

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*