Robert & Catherine trou die 13de Desember

Robert & Catherine is spesiale en super stunning mense! Dit was so ‘n groot voorreg vir my om deel te kon wees van hulle troudag by Tramonto in George! Catherine het heeldag gestraal en Robert het net ogies gehad vir sy beeldskone bruid. Ek weet sommer julle twee gaan baie gelukkig wees!
Baie liefde Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*