Robert & Sunita trou by Acropolis

Robert & Sunita het Saterdag, die 1ste April 2017 getrou. Ek het Robert al ‘n paar keer raakgeloop by troues waar hy ‘n groomsmen of seremonie meester was. Hierdie keer was dit sy beurt:)Sunita het sooo pragtig gelyk in haar Lealia rok! En Wilna het weer haar magic gewerk met haar hare en make-up.
Dit was my eerste keer by Acropolis en ek sien uit na vele meer troues daar!
Dankie dat ek en Jaco en Suzette julle dag kon deel. Mag julle huwelik baie geseènd wees!
Liefde
Michelle
Service Providers:
Venue: The Acropolis Venue
Coordinator: Lizinda
Dress shop: Olivelli
Suit maker: Carducci
Décor: Flowers 4 U
Make-Up & Hair: Wilna Allpass
DJ: Shaun Victor
Videographer: JVS Productions
Assistant Photographer: Suzette Coetzer

Robert & Sunita 4 (129)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*