Ruan & Ria trou!

Die nuwe trouseisoen het aangebreek en dit was heerlik om dit te begin met ‘n baie chilled paartjie… Ruan & Ria. Hulle het by Kleingeluk, buite Hartenbos getrou, ‘n trou venue met ‘n plaas gevoel.
Dankie dat ek kon deel wees van julle happy dag! Julle was awesome!
Baie liefde
Michelle

Service providers:
Venue: Kleingeluk
Planner: Werner Gilroy van Weddings by CW
Dress: Bride & Co
Flowers & Décor: Weddings by CW
Make-up: Jo-ann Rossouw
Hair: Lallie Venter van Jessica’s Hairsalon
Assistant photographer: Adele van Zyl Photography

R&R 3 (373)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*