Rudi & Stefmari – Die Bof Plaas, George

Rudi & Stefmari het Saterdag, 20 Oktober 2018, op die Bof plaas, net buite George getrou.

Daar was soveel spesiale elemente aan hierdie troue…

Ek en Stefmari ken mekaar al 13 jaar…
Die Bof plaas is ‘n familieplaas waar Stefmari grootgeword het…
Die seremonie was op hulle grasperk voor die huis, met haar gunsteling agtergrond as ‘backdrop’…
Die onthaal was in haar pa se skuur…
Sy het self al die blomme gedoen en was betrokke met elke klein detail van die beplanning…
En, haar ouma wat 100 jaar oud is, was by die troue, van begin tot einde!
Hoe special?

Dankie dat ek al die hoendervleis oomblikke (van koue en emosies) met julle kon deel R&S. Mag julle huwelik vol van spesiale hoendervleis oomblikke wees!

Baie liefde
Michelle

Venue: Die Bof Plaas
Coordinator: Stefmari – Bofberg Flowers
Flowers: Stefmari – Bofberg Flowers
Decór: Fancy Functions
Dress: Bridal Inn
Make-up: Maryke Fourie
Hair: Jolene Lindsay – House of Hair
DJ: Just-for-You
Assistant photographer: Adele van Zyl Photography

R&S 1 (19)R&S 1 (42)R&S 1 (52)R&S 1 (72)R&S 1 (80)R&S 1 (120)R&S 1 (160)R&S 1 (200)R&S 1 (255)R&S 1 (263)R&S 1 (300)R&S 1 (383)R&S 1 (407)R&S 1 (493)R&S 1 (517)R&S 1 (558)R&S 1 (583)R&S 1 (622)R&S 2 (39)R&S 2 (101)R&S 2 (123)R&S 2 (253)R&S 2 (267)R&S 2 (275)R&S 2 (295)R&S 2 (324)R&S 2 (374)R&S 2 (380)R&S 2 (427)R&S 2 (434)R&S 2 (440)R&S 2 (451)R&S 2 (468)R&S 2 (495)R&S 2 (501)R&S 2 (518)R&S 2 (535)R&S 2 (570)R&S 3 (24)R&S 3 (29)R&S 3 (149)R&S 3 (231)R&S 3 (239)R&S 3 (483)R&S 3 (545)R&S 3 (583)R&S 3 (606)R&S 4 (10)R&S 4 (45)R&S 4 (61)R&S 4 (93)R&S 4 (138)R&S 4 (246)R&S 4 (264)R&S 4 (306)R&S 4 (363)R&S 4 (525)R&S 4 (535)R&S 4 (536)R&S 4 (607)R&S 4 (658)R&S 4 (730)R&S 4 (826)R&S 4 (851)R&S 4 (909)R&S 4 (926)R&S 4 (1033)R&S 4 (1053)R&S 4 (1062)R&S 4 (1119)

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*