Ryno & Wilanie trou by Kleingeluk

Ryno & Wilanie is twee mense wat hart en siel uitverkoop is aan die Here en Hom soek bo alles anders in die lewe. Hulle het die 24 September 2017 gekies om hulle liefde aan mekaar te belowe, voor God en hulle familie en vriende. Wilanie se bevestiging dat Ryno haar man is, was ‘n prentjie van hulle in ‘n geel blommeveld… so dit was geen toeval dat die Canola land reg langs die venue in volle blom was nie
Julle dag was beautiful Ryno en Wilanie! Dankie dat ek kon deel wees daarvan!

Mag julle huwelik geseénd wees met God se rykste seéninge. Mag julle saam grys word en julle kinders en kleinkinders saam sien grootword.

Baie liefde
Michelle

Service providers:
Venue: Kleingeluk
Flowers, Décor & Cake: Weddings by CW
Make-Up: Wilna Allpass
Hair: Marlene vd Westhuizen
Dress: Jean Nalida
Assistant Photographer: Adele van Zyl Photography

Ryno & Wilanie 3 (299)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*