Samuel…5 maande

Ek kan nie glo ons Viljoen familie babatjie is al 5 maande oud nie. Hy is so ‘n huge blessing vir ons. Riaan en Elle dankie dat julle hom so graag met ons deel.

Lief vir jou pampoenpit!
Tannie Michelle

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*