Samuel is oppad!

Ek gaan weer tannie word!
My baie handsome boeta, Riaan, en sy pragtige vroutjie, Elmari, word binnekort pappa en mamma vir die eerste keer! Hulle verwag dat Samuel enige tyd die maand of begin volgende jaar sy verskyning sal maak. Hou maar my website dop… Samuel se foto’s sal verseker binnekort hier pronk!
Ek love julle! En kan nie wag dat hy nou moet kom nie!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*