Shaun & Lorraine – Riviera Hotel, Hartenbos

Shaun & Lorraine het Saterdag, die 28ste Oktober 2017 by die Riviera Hotel in Hartenbos getrou. Toe Lorraine my per email gekontak en bespreek het, het ek nie geweet dat die Shaun met wie sy gaan trou, dieselfde Shaun is saammet wie ek op skool was… ‘n heeeele paar jaar gelede nie. Klein wéreld!

Dankie S&L dat ons kon deel wees van julle troudag! Mag julle huwelik geseénd wees en vol van lag en nog baie karaoke aande!

Liefde
Michelle

Service providers:

Venue: Riviera Hotel
Décor: Fancy Functions
Makeup: Leane – Professional Makeup Artist
Hair: To follow
Dress: To follow
DJ: Mix Academy Entertainment
Videographer: JVS Productions
Assistant photographer: Adele van Zyl Photography

IMG 1 (3)IMG 1 (24)IMG 1 (34)IMG 1 (98)IMG 1 (128)IMG 1 (176)IMG 1 (220)IMG 1 (347)IMG 1 (373)IMG 1 (374)IMG 1 (434)IMG 1 (440)IMG 1 (560)IMG 1 (575)IMG 1 (595)IMG 1 (607)IMG 1 (623)IMG 1 (677)IMG 2 (21)IMG 2 (27)IMG 2 (91)IMG 2 (98)IMG 2 (285)IMG 3 (18)IMG 3 (57)IMG 3 (58)IMG 3 (59)IMG 3 (115)IMG 3 (157)IMG 3 (228)IMG 3 (251)IMG 3 (269)IMG 3 (383)IMG 3 (450)IMG 3 (460)IMG 3 (477)IMG 3 (523)IMG 3 (524)IMG 3 (535)IMG 3 (566)IMG 3 (596)IMG 3 (601)IMG 3 (609)IMG 3 (626)

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*