Stèf & Yolene 14 April 2012

SPECIAL EDITION!!! Hierdie troue is ‘n “special edition” omdat Stef & Yolene sooo spesiaal is vir my! Ek is al die pad Oos-Vrystaat toe om hulle troue saammet hulle te vier! Ek en Stef is al maatjies vandat ons 3 of 4 jaar oud was, kom ons se maar ons kon boetie en sussie wees. Hy het Yolene aan my en Jaco voorgestel tydens ‘n vlugtige kuiertjie by die lughawe en ons twee was dadelik ook dol oor haar! Kyk, ek LOVE my werk, maar hierdie dag het ek gevoel soos ‘n vark in Pallestina! Yolene was die mooiste bruid, Stef was die hotste bruidegom (behalwe vir myne ;o) die rok, die venue (die Vrystaat), die blomme, die dekor… alles was droom-mooi!!! Ek moes selfs ‘n paar trane agter my kamera wegsteek. Ek is ongelooflik lief vir julle twee. Nou is ek eers klaar gebabbel. Geniet julle foto’s!!! m

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*