Stephan & Maxie 22 Desember 2012

Stephan & Maxie was my laaste troue vir 2012!
Ek het hulle Engagement foto’s vroeér in die jaar geneem. Hulle is twee is kwaliteit mense, soos ‘n vriendin in haar toespraak hulle opgesom het en ek stem 100% saammet haar!
Stephan en Maxie, geniet julle troufoto’s, jammer vir die biejtie wag… maar hier is dit nou!
Liefde Michelle

bianca - December 28, 2012 - 9:37 pm

ongelooflik! Hierdie foto’s het elke spesiale oomblik vasgevang. Stephan en Maxie ALLES was stunning.

Riana - December 30, 2012 - 7:54 am

Dit is pragtige fotos sy was n mooi bruid

Wilma Fourie - January 7, 2013 - 11:23 am

Stunning fotos Michelle!! Maxie was ‘n BEAUTIFUL bruid en haar Elizabeth Stockenstrom rok het haar soooo mooi gepas, dis was absoluut stunning!! Maxie se beautiful glimlag getuig van haar sprankelende persoonlikheid! Sy was so gemaklike bruid om mee te werk en sy was so kreatief met alles wat sy self vir die troue gemaak het! Dit was ‘n voorreg om met haar en Stephan te werk! Hul is so spesiale en gemaklike paartjie! Dankie dat julle Tramonto gekies het! Mag jul ongelooflik gelukkig wees as Mnr & Mev!

Diame Claassen - October 20, 2013 - 10:32 pm

Hi maxie hoe lekke om jo te sien en beeldskoon. Jo glimlag spreek boekdele voel soos nou di dag to jy by pizza gewerk het. Geluk met di groot dag. Jyt sprokiesmooi gelyk.

XxDiame

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*