Stiaan & Bianca trou by Fancourt

Dit was ‘n absolute voorreg en eer om Bianca en Stiaan se troue, Saterdag die 9de September, by Fancourt af te neem. Toe Bianca my gevra het om haar troue af te neem het ek die happy dance gedoen, nie net omdat sy ‘n beeldskone mens is nie, maar ook omdat ons al jare saam werk in die trou industrie en omdat ek weet sy kon kies uit soveel amazing fotograwe. Dankie Bianca dat jy my gekies het;)

Ek het verlede jaar Bianca se sussie, Tania se troue afgeneem, en dit was so lekker om altwee families weer te sien. Ek het sommer tuis gevoel en het nie vir een oomblik gevoel ek werk nie. Dankie Roodes en de Ridders!
Stiaan en Bianca, mag julle al die jare wat voorlé verbaas staan van die Here se hand op julle lewens en huwelik en mag Sy goedheid en guns julle volg al die dae van julle lewe.
Baie liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Fancourt
Wedding Dress: Besters’ Bridal
Suit: ZED Men’s Wear
Décor and Flowers: Flowers 4 u
Stationary: Blitsdruk
Bride’s Make-Up and hair: Bianca Roode;)
Bridesmaid’s Make-Up: Karin Chan
DJ: Trax Sound
Wedding Cake: Cakes by Nix
Tent: Eden tents for events
Videographer: JVS Productions
Assistant photographer: Adele van Zyl Photography

Stiaan & Bianca 3 (691)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*