Theo & Else-Marie se happy dag!

Ek het lanklaas soveel emosies by een troue ervaar soos die naweek by Theo & Else-Marie se troue. Daar was oomblikke wat ons so gelag het dat my maag seer was, oomblikke wat ek uitgeslaan was in hoendervleis (as KFC my sou sien was ek in die moeilikheid…hehe) en oomblikke wat daar ‘n knop so dik in my keel gesit het dat ek myself moes betoom…
Julle is so ‘n amazing couple. Ek kan rerig sien dat julle die beste uit mekaar bring. Hou altyd aan met lag! Lag oor die klein dingetjies, die snaakse dinge en ernstige dinge van die lewe… dit maak die lewe net soveel makliker!
Geniet julle voorsmakie
Liefde Michelle xxxx

Theo & Else-Marie 3 431

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*