Theo & Mariana hou troue by Oppieplaas!

Theo & Mariana het Saterdag by Oppieplaas venue op die Waboomskraalpad, buite George getrou. Cara van Bella Facia het haar magic gewerk met Mariana se make-up… sy het asemrowend mooi gelyk, soos ‘n prinses uit ‘n Disney movie…hehe. Theo was all smiles toe sy na hom to aangestap kom by die klein opelug kraalkerkie by Oppieplaas… die mooiste buite setting vir ‘n seremonie!
Julle troue was baie spesiaal! So bly ons kon deel wees daarvan!
Geniet die voorsmakie van julle foto’s
Liefde Michelle

Theo & Mariana 2 223

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*