Tommie & Lanie trou by Colnera

Thomas & Lilanie, beter bekend as Tommie en Lanie, het Saterdag by Utopia, nou bekend as Colnera, naby Heroldsbaai getrou. Dit was ‘n koue, reénerige dag en ek en Nadene het hard gebid dat dit nie sal reén nie… en sowaar kan Nadene saammet my getuig dat die reén uitgehou het tot na ons laaste foto geneem is en oppad terug was na die onthaal. Dankie Jesus!
Geniet julle foto’s! Liefde Michelle

>> View full post

 

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*