Van der Walt Familie

Hierdie was ‘n baie special family shoot. Dié familie, van pasgebore babas, tot ouma en oupa groeitjie het vining in my hart gekruip. Toe ek daar aankom was hulle besig om vir die nuutste toevoeging van die gesin te bid en haar in te seén tot God. Daarna het hulle gekoek en -tee en lekker gesellig saamgekuier. Ek het die ‘fly on the wall’ approach geneem met my foto’s en het die mooiste oomblikke gekry. Mag julle famlie geseénd wees!
Michelle xxxx

018019030037075093107161bw168186224232bw238bw253298317319bw329331336340348356bw372419500bw539bw556572

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*