Waldo & Martha 2 Maart 2013

Martha is ‘n liewe vriendin en ‘n amazing mens. Sy het ‘n huuuuge hart met soveel liefde om te gee! Waldo, jy is ‘n baie gelukkige man om so ‘n vrou op te gespoor het!
Ek en Jaco is Bloemfontein toe om die dag saammet hulle twee te deel. Ek het grootgeword in die Vrystaat, so dit was lekker om terug te gaan na my wortels…
En om die kersie op die koek te sit, het een van my oudste skool vriendinne, Loren, wat ook nou ‘n fotograaf is in Bloemfontein, my kom assisteer vir die ‘newlyweds’photoshoot! Dit was vet pret!!!
Ek besef net weer hoe belangrik goeie vriende is. My hart voel vol na die amazing naweek! Dankie! M*

Loren, van Loren B Photography… een van my oudste vriendinne wat my kom assisteer het met die ‘newlyweds’ shoot!

Dorette - March 6, 2013 - 11:24 pm

Martha’tjie! SPRANKELEND!! Wow! En ek love hoe jou hare evolve het deur die dag ;)
Wens ek was DAAR!!!
Love you.
d.

Liana - March 11, 2013 - 9:59 am

Wonderlik, fantasmagories pragtige fotos. Dit was ‘n heerlike naweek M. M & W ek hoop julle tydtjie op Mauritus was net so lekker. Sus Liana

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*