Zac & Lara trou by Oppie Plaas

Zac & Lara is amazing mense! Hulle het Saterdag, die 22ste April, by Oppie Plaas getrou. Ek het dit so geniet om saammet hulle te werk. Hulle is sulke chill, go-with-the-flow-mense. Lara, met haar blou oé en bitter mooi glimlag het sooo mooi gelyk in haar rok (nie iets wat sy gereeld dra nie) En Zac kon nie breër smile toe hy haar vir die eerste keer sien nie:)

Dankie dat ek hierdie hoofstuk van julle lewe saam kon deel. Dit was baie spesiaal!
Liefde
Michelle

PS. Dankie vir Suzette Coetzer wat my ge-assisteer en ge-second shoot het! Jy is awesome!

Zac & Lara 3 (444)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*