Sjoe, ek het so hard gebid voor hierdie troue! Die weervoorspelling vir Albertinia vir die dag was 64mm reénval… Torrential rains! So julle kan imagine dat ek ‘n bietjie nervous was vir die een! Maar nadat Daniel, ons videograaf, my net weer herinner het dat dit my werk is om die dag vas te vang […]
