Monthly Archives: January 2013

James & Danielle’s beautiful wedding

Wow! What a privilege to could have shared in these two beautiful people’s wedding day! Their love for each other and for Jesus is tangible and contagious! James is from the UK and Danni from SA, and although they now both live in the UK, they decided to get married in Danni’s hometown of George. […]

View full post »

Ontmoet vir Samuel

Dit voel soos nou die dag wat ek Riaan en Elle se magie foto’s geneem het! En nou is hulle pragtige seuntjie Samuel hier! Dit is ongelooflik hoe vinnig ‘n mens lief raak vir so ‘n klein dingetjie! Samuel, jy het al baie diep in jou tannie Michelle se hart ingekruip. Jy is soooo geliefd! […]

View full post »

Kevin & Marie

Kevin & Marie het Saterdag in Hoekwil se kerkie getrou en hulle onthaal by Pine Lake Marina gehou. Hulle is nou oppad Mosambiek toe met ‘n boot vir hulle honeymoon en ek gaan jok as ek sé ek is nie so ‘n bietjie jaloers nie… Julle twee moet dit so baie geniet en lekker rus! […]

View full post »

Du Plessis familie vakansie

Die Du Plessis’s kom hou elke jaar by hulle huis in Heroldsbaai vakansie. Dit is omtrent ‘n groot familie byeenkoms waar broer Du Plessis, sussie (nou van Pletzen) en sussie (nou Venter) saammet hulle gesinne (elk het 2 kids) en ouma en oupa Du Plessis verenig! Sjoe, dit was omtrent ‘n mondvol. Hulle is ‘n […]

View full post »