Gert & Wiida – Uitsig, George

Gert & Wiida – Uitsig, George

Gert en Wiida is hartsmense met hulle voete stewig gegrond op die aarde en hulle harte behoort aan mekaar. Wat ‘n voorreg om te kon deel wees van hierdie 2┬ábesonderse mense se mooiste dag! Dankie dat julle ons deel gemaak het Gert en Wiida! Hoop julle geniet...