Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel en Elsje is hoƩrskool liefdes. Hulle het begin date toe Elsje 14 en Michiel 16 jaar oud was. Eerste liefdes! Hoe spesiaal is dit??? Hulle het Saterdag, 9 Desember 2017 by die mooie De Opstal buite Oudtshoorn getrou. Dit is die mooiste venue en in volle blom!...