Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Ek het vir Deric en Lindri ontmoet toe ek hulle Engagement shoot gedoen het, ‘n paar maande gelede. Hulle is so ‘n fun couple met baaaaie chemistry… ‘n fees om voor my kamera te hé! Hulle het Saterdag, 14 April 2018, by Surval, net buite...
Louis & Andri – Gourikwa Nature Reserve

Louis & Andri – Gourikwa Nature Reserve

Louis en Andri het op die 24ste Maart 2018 by Gourikwa Nature Reserve getrou. Dit was ‘n yskoue, winderige dag, maar Andri en Louis het gestraal! Natuurlik is ek ook mal oor die lewe wat wind in my foto’s bring, so ek het nie gekla nie 🙂 Louis en Andri,...