Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein se troue, Saterdag die 22ste September, was sprokiesmooi. Hulle was geseén met dié mooiste dag, na vele koue, nat dae en ek was natuurlik in die 7de hemel met die mooiste lig tydens hulle couple shoot. C&M, hoop julle love julle foto’s...
Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel het die perfekte Lentedag gekry vir hulle troue. Hulle het verlede Saterdag, die 1ste September 2019, by die natuurskone Gourikwa Nature Reserve getrou. Nie net was hulle bederf met die mooiste weer nie, maar ook met ‘n walvis en haar kalfie,...