Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein se troue, Saterdag die 22ste September, was sprokiesmooi. Hulle was geseén met dié mooiste dag, na vele koue, nat dae en ek was natuurlik in die 7de hemel met die mooiste lig tydens hulle couple shoot. C&M, hoop julle love julle foto’s...
Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel het die perfekte Lentedag gekry vir hulle troue. Hulle het verlede Saterdag, die 1ste September 2019, by die natuurskone Gourikwa Nature Reserve getrou. Nie net was hulle bederf met die mooiste weer nie, maar ook met ‘n walvis en haar kalfie,...
Ruan & Ria – Kleingeluk, Hartenbos

Ruan & Ria – Kleingeluk, Hartenbos

Die nuwe trouseisoen het aangebreek en dit was heerlik om dit te begin met ‘n baie chilled paartjie… Ruan & Ria. Hulle het by Kleingeluk, buite Hartenbos getrou, ‘n trou venue met ‘n plaas gevoel. Dankie dat ek kon deel wees van julle happy dag!...
Ben & Mariah – Calitzdorp Country House

Ben & Mariah – Calitzdorp Country House

Ben en Mariah het op die 14de Julie hulle liefde gevier, intiem en klein, saammet net die naaste famlie. Hulle ‘Burgundy & Black, with a touch of Rose Gold’ romantiese tema het gemaak vir die mooiste setting in die klein dorpie van Calitzdorp. Baie...
Steven & Jade – Ouland Royal, Plett

Steven & Jade – Ouland Royal, Plett

Welcome to the wedding of Steven and Jade… two amazing people who decided that Ouland Royal, a magical baroque barn in Plettenberg bay, is the perfect venue for their wedding. And what a beautiful wedding it was! Thank you that we could share in your joy...
Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Ek het vir Deric en Lindri ontmoet toe ek hulle Engagement shoot gedoen het, ‘n paar maande gelede. Hulle is so ‘n fun couple met baaaaie chemistry… ‘n fees om voor my kamera te hé! Hulle het Saterdag, 14 April 2018, by Surval, net buite...